Local sportSport

Briljante boksgeveg, sê tevrede afrigter

Ram­sey Hlong­wane (27), ’n bok­ser van Mo­di­mol­le, het op Son­dag 20 Ok­to­ber saam met An­tho­ny Gro­bler by Time’s Square in Men­lyn in die boks­kryt ge­klim en vir groot opwin­ding gesorg.

Dit was Hlong­wane se twee­de ge­veg na­dat hy in Augus­tus sy de­buut teen die ge­re­ken­de Dar­rin Ros­souw in die wel­ter­ge­wigaf­de­ling by Emperor’s Palace gemaak het. Hoe­wel Ros­souw die ge­veg met ’n teg­nie­se uit­klop­hou ge­wen het, het Hlong­wane vol­gens sy af­rig­ter, Peet Ober­hol­zer, die eers­te vier rondes oorheers.

Hlong­wane oefen by Obie’s Boxing and Fitness by Hoër­skool Nyl­stroom.

“Dit was ’n bril­jan­te ge­veg,” het Ober­hol­zer gesê. “Gro­bler was baie goed — daar is ’n re­de hoe­kom hy nog nooit ’n ge­veg ver­loor het nie. Dit was ’n baie goeie ver­to­ning en al het ons ver­loor, is ek baie in my skik met die goeie vor­de­ring wat ons ge­maak het. Ram­sey se ver­to­ning teen só ’n klas teen­stan­der wys ons is op die reg­te pad,” het hy ge­sê.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button