Home/Sport/Local sport/Plaaslike sterre skitter in bekende reeks Local sportSport Plaaslike sterre skitter in bekende reeks Hoërskool Warmbad se rugbyspanne het op Saterdag 27 Julie hul wenkleure behoorlik gewys. August 2, 2019 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Die pom-pom-meisies van Hoërskool Warmbad het op Saterdag 27 Julie die skare met hul ritmiese bewegings tydens die VersekerBeker-wedstryde op die Warries se tuisveld vermaak. Foto: Herman Steyn Roelof Daling, blitsige linkervleuel van Hoërskool Warmbad, het op Saterdag 27 Julie bygedra tot sy span se sukses tydens die VersekerBeker-reeks op die Warries se tuisveld. Roelof het by twee geleenthede agter die pale gaan kuier. Die Warries het Hoërskool Gerrit Maritz van Pretoria oortuigend met 46:10 gewen. Hulle speel op Saterdag 3 Augustus in die semifinale ronde teen Hoërskool Akasia. Foto: Herman Steyn Christiaan Jooste, kaptein van Hoërskool Warmbad se o.14-rugbyspan, lê rieme neer doellyn toe tydens sy span se wedstryd op Saterdag 27 Julie tydens die VersekerBeker-reeks. Die manne speel weer op Saterdag 3 Augustus op hul tuisveld teen Hoërskool Uitsig in die semifinale ronde. Foto: Herman Steyn You can read the full story on our App. Download it here. August 2, 2019 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print