Local sportSport
Plaaslike karatekas mik hoog
Die Nylstroom/Warmbad JKA is op Vrydag 24 Mei deur 22 karatekas by die Suid-Afrikaanse JKA-karatekampioenskap by die Ellis Park-sportstadion in Johannesburg verteenwoordig.
Meer as 4 000 karatekas van regoor die land het aan die byeenkoms deelgeneem.
Cerise Burger, Altus Burger, Itu Malapane, Odette van der Merwe, Paige Cronjé, Reinhard van Niekerk en Tina du Toit het almal medaljes verower.
You can read the full story on our App. Download it here.