Local sportSport

Groot rolbaltoernooi in Bela-Bela

Die Warm­bad-rol­bal­klub het op Vry­dag 7 Ju­nie hul jaar­lik­se win­ter­toer­nooi ná ’n week se spel af­ge­sluit.

Altesame 18 span­ne van reg­oor die land het aan dié toer­nooi in Be­la-Be­la deel­ge­neem.

Die Warm­bad-klub het bewys dat hul­le nie net goeie gashere is nie, maar ook mededingende spel kan lewer en het die toer­nooi ge­wen.

Dié spe­lers van die Warm­bad-rol­bal­klub het as wen­ners van die win­ter­toer­nooi uit­ge­tree. Op die fo­to is Ste­pha­nie Ver­meu­len, pre­si­dent van die Warm­bad-klub (voor). Ag­ter is Tiaan Peens (borg), Er­nest du Ples­sis, Tol­lie en Mar­liza Ven­ter en Loch­ner Mudge.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button