Local sportSport
Sakeliga-toernooi baie suksesvol
Die sakeliga-toernooi wat jaarliks by die Warmbad-rolbalklub in Bela-Bela aangebied word, het op Dinsdag 2 April vir groot pret gesorg en die kompetisie is afgesluit met ’n prysuitdeling. Daar was vanjaar 20 spanne wat uit verskillende spelers vanuit die sakegemeenskap bestaan het.