Local sportSport

Warries meet kragte by kringatletiekbyeenkoms

Die jaarlikse kringatletiekbyeenkoms is op Woensdag 31 Januarie met groot sukses op Hoërskool Warmbad se atletiekbaan aangebied. Herman Steyn van Die Pos was daar met sy kamera.

Lehlogonolo Mokwena van Hoërskool Warmbad het eerste plekke in gewigstoot en diskus vir seuns o.15 behaal.

 

Andria Themistocleous het die 400 m vir meisies o.17 gewen. Die pawiljoene het gedreun toe hierdie gewilde atleet die wedloop wen.

 

Willem Victor van Hoërskool Warmbad het die 200 m vir seuns o.19 gewen. Willem se tye het die seisoen met elke byeenkoms verbeter.

 

Chris Grobler, hoofseun van die Warries, het ’n tweede plek in die 800 m vir seuns o.19 behaal.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button