Sport

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Die Koro Creek Seniors-gholfklub in Modimolle het op Dinsdag 4 Julie weer hul maandelikse kompetisie gehou waartydens 23 spelers teen mekaar meegeding het. Johan Landman was die wenner nadat hy 70 punte met 87 houe behaal het. Hy speel van ’n 17 voorgee af. Landman wen die Haval-maandbeker.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button