Sport

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Angelic Louw en Chere van Zyl van Wandi’s Dance Studio in Bela-Bela het nie tydens die grendeltydperk toegelaat dat hul passie vir dans gestuit word nie. Die twee het op Saterdag 17 Oktober ’n aanlyndanskursus van die bekende Danslyn in Pretoria voltooi. Die kwalifikasie sal hulle in staat stel om in aanmerking te kom vir musiekvideoproduksies en om werk vir televisieproduksiemaatskappye te doen. Op die foto is Angelic en Chere tydens die kursus.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button