Letters

Brief: Diere en hul ‘vreemde’ maniere

Ek het besluit om my rymwoorde met die tong in die kies in te span.

’n Rymelaar van Bela-Bela skryf:

Na aan leiding van die talle boodskappe op sosiale media-groepe waar inwoners hul argwaan oor die rondloperbeeste in Bela-Bela se strate uitspreek, het ek besluit om my rymwoorde met die tong in die kies in te span:

Berigte in Die Pos verras telkemaal
met diere in Bela-Bela wat die nuus haal
Eers die beeste ewe gelate
al herkouend in dié dorp se strate
En nou is dit amper fataal
In ’n buurdorp, met ’n kat op die paal!

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button