LettersOpinion

‘No farm owners, no economy’

Please, have no mercy on the killers of farm owners. Enough is enough.

Madeleine Steenkamp, Roedtan, skryf:

Een van ons plaaswerkers, wat verkies om nie haar naam bekend te maak nie, het aan my ’n brief oorhandig wat sy aan die landdros geskryf het wat die hofsaak van Alwyn van Zyl se vermeende moordenaars op Dinsdag 18 Augustus in Mookgophong sou behartig.

Sy het geweet my man gaan aan die optog deelneem en het gedink hy sal die brief aan die landdros kan gee.

Ongelukkig was daar soveel mense teenwoordig en veiligheidsmaatreëls het verhoed dat hy naby die gebou kon kom.

Daarom het ek gedink as Die Pos haar brief plaas sal haar boodskap en pleidooi tog gewig dra en dalk aan die landdros en ander regeringsamptenare die mening van plaaswerkers oordra.

Só skryf sy: Dear Magistrate. Without farm owners there are no food, no restaurants, no feeding schemes and no economy. Please, have no mercy on the killers of farm owners. Enough is enough.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button