LettersOpinion

Nou is die tyd vir voorbrande

Ter­wyl die gras langs die paaie nog vogtig is ná die goeie laatsomerreën, is dit raad­saam om so gou moont­lik voor­bran­de te maak.

Gawie Rich­ter, Mo­di­mol­le, skryf:

Die ver­lies aan le­wens, ge­boue, vee, wil­de die­re, as­ook om­hei­nings, wat ver­le­de sei­soen deur bos­bran­de ver­oor­saak is, is nog vars in ons ge­heue.

Spoedige op­tre­de is dus nood­saak­lik.

Ter­wyl die gras langs die paaie nog vogtig is ná die goeie laatsomerreën, is dit raad­saam om so gou moont­lik voor­bran­de te maak.

Ont­hou die win­ter en ryp is op han­de en onnadenkende mense huiwer nie om ’n brandende vuurhoutjie in die gras te laat val nie.

Voor­kom asse­blief dat u on­ver­hoeds be­trap word deur ’n veldbrand.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button