LettersOpinion

Trekkerdag weer groot sukses

Ons be­­dank die meer as 400 men­­se wat die ge­­not­­vol­­le en suk­­ses­­vol­­le ope­­dag op Sa­ter­­dag 14 Maart saam met ons deur­­g­e­­bring het.

Han­nes van Heer­den, Set­tlers-vete­raantrekkerklub, skryf:

Ons be­­dank die meer as 400 men­­se wat die ge­­not­­vol­­le en suk­­ses­­vol­­le ope­­dag op Sa­ter­­dag 14 Maart saam met ons deur­­g­e­­bring het.

On­­der hulle was ons ge­­reel­­de bor­­ge en dona­­teurs (mees­tal on­der­­ne­mings in Set­­tlers, Mo­­di­­mol­­le en Bela-Bela), die ve­te­­rane se vroue en families en ’n plaaslike kerkgemeente wat stalletjies met heerlike eet­­goed aan die besoekers verkoop het, ve­­t­e­­raan­­mo­­tor­­eie­­naars, le­­de van die Hoë­­veld-trek­­ker- en en­­jin­­klub (HVTEK) en besoekers van hein­­de en ver.

Ons be­­dank ook die Pos-koe­­rant hart­­lik vir hul insiggewende ar­ti­kels en die pla­sing van ons in­lig­ting op hul Facebook-blad­sy. Video’s en foto’s is ook op die koerant se Facebook-blad beskikbaar.

Related Articles

Back to top button