LettersOpinion

Kook reënwater voor gebruik

Water uit opgaartenks moet ook liefs voor menslike gebruik gekook word.

Gawie Richter, Modimolle, skryf:

Studies het getoon dat die uitskeiding van duiwe vreesaanjaende risiko’s inhou — gaan doen gerus navraag oor die meer as 60 siektes wat daarmee verband hou.

Gevolglik word mense aangeraai dat water uit opgaartenks liefs voor menslike gebruik gekook moet word.

As gevolg van natuurlike elemente en ’n tekort aan grassade, is voëls geneig om te hervestig na plekke waar daar kos, water en veiligheid is.

Die dakke van huise in die woongebiede het ’n veilige skuilplek vir duiwe geword, maar kook liefs die water — moet tog nie die diere met ketties takel nie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button