Schools

Enjins brul vir goeie doel

’n Groot groep motorfietsryers van die Mac-motorfietsklub van Modimolle en Mokopane het op Saterdag 11 Mei die enjins laat brul by die Abraham Kriel-kinderhuis.

Die groep het in Mokopane weggespring en by die SAVF Klein Treetjies, saam met wie hulle gewerk het, byeengekom.

Related Articles

Back to top button