Die graad RRR groep het ook volop pret gehad met die boekedag. Links na regs: Christiaan Bekker, Andria Louw, Lodewyk Liebenberg en Amela du Preez.
Die leerders kon soos hulle gunsteling boekkarakters aantrek, kolwyntjies versier en het lekker gesmul aan die 11,2 m lange Bennie Boekwurm-koek wat hul eiehandig met die kolwyntjies gebou het.
Die gr. R-leerders aangetrek soos hulle gunsteling boekkarakters. Links na regs: Bismark Daling, Lia Sheasby, Beauty Ditle, Owethu Thobosa, Zoey Breedt, Gerhard van der Linde en Anchari Clayton.
Die Bennie Boekwurm-kolwyntjiekoek was 11,2 m lank en daar was genoeg vir elke leerder om te geniet.
Lwandi Mgimeti was dressed as her favourite character, Moana.
Nevaeh Mostert en Gerhard van der Linde geniet hulle kolwyntjies.
Birthday girl, Ditheto Makgamatha enjoyed her birthday bash.
Hoewel hul nie kan lees nie, weet hul al van sprokieskarakters. Arthur Grobler en Christiaan du Toit smul aan die lekker kolwyntjies.
You can read the full story on our App. Download it
here .