Schools

Klein Nylies wys slimkoppe aan

Laerskool Nylstroom spog met hul akademiese staatmakers.

Die top akademiese presteerders in gr. 5 is Arné Oosthuizen (eerste), Isabella Swart (tweede) en Jordan Georgiades (derde). Hulle word gevolg deur Lumé van Staden (4de), Rohané Frick (5de), Ludré Viljoen (ook 5 de), Lizné Maré (7de), Sioné Lourens (8ste), Eben Roets (ook 8ste) en Rouselle van Dyk (10de).
Die uitblinkers in gr. 6 is Tiané Strydom (eerste plek), Nicola Van Zyl (tweede) en Carla Erasmus (derde). Die ander leerders op die toptien is Lize van der Walt (4de), Deniel Bloem (5de), Michal Groothof (6de), Anesia Jordaan (ook 6de), Awie de Jager (8ste), Jessica Smith (9de) en Abigail du Preez en Gerard Roodt (gesamentlik 10de).
Ná baie tyd voor haar boeke, is La-Nika Viljoen akademies eerste in gr. 7. Sy word gevolg deur Jacomien de Jager (tweede) en Spencer Matthysen (derde). Die ander toppresteerders is Charné van der Colff (4de), Danielle Honeycomb (5de), Ebert van der Merwe (6de), Arnu Grové (7de), Mia Ferreira (8ste), Schalk du Plessis (9de) en Wihan van Niekerk (10de).

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button