Schools

Jong redenaars spreek die woord

Die gr. 1 tot 3-leerders van Laerskool Nylstroom het op Maandag, 4 Maart deelgeneem aan die interne ATKV-redenaarskompetisie.

Die bekkige jong sprekertjies het die taak met groot selfvertroue aangepak!

Related Articles

Back to top button