Schools

Hoërskool Warmbad se topleerders skitter by lourierfunksie

Hoërskool Warmbad het op Donderdag, 8 Februarie, ’n glansryke akademiese lourierfunksie gehou om die uitmuntende akademiese prestasies van sy leerders in 2023 te erken en te vier.

Die topleerders in gr. 8/2023 is Buhle Nhlapo en Henru Nortjé. Afwesig: Abigail Banda.
Die gr. 9-leerders wat boaan die toptien lys is, is Ilne de Klerk, Karla Smith en Kaylo Humphreys.
Die slimkoppe in gr.10/2023 is Leago Modiba, Rentia van der Poll en Marco de Freitas.

Related Articles

Back to top button