Schools
Hoërskool verwelkom nuwe leerkragte
Hoërskool Warmbad het drie nuwe onderwysers wat hierdie jaar by hulle aangesluit het, verwelkom.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/134/2024/02/11h-680x470.jpg)
Celine Hanekom bied toerisme en besigheidstudies aan, Jessica Carr wat ’n oud-Warrie is, sal Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Huistaal onderrig en Jandri de Bruin se spesialiteitsveld is besigheidstudies.
Die nuwelinge sê hulle is opgewonde om deel van die Warrie-wenspan te wees.