NewsSchools

Nylie-matrieks se vure brand hoog

Ons het dit gedoen!

Die matriekleerlinge van Hoërskool Nylstroom het vanoggend ’n groot sug van verligting geslaak nadat hulle hul uitslae ontvang het.
Die skool het ’n slaagsyfer van 97.2% behaal. Die topleerling was Honey Tohebo met ’n trotse ses onderskeidings.
Mia Kirsten and Kalista Toet het elk vier onderskeidings ingepalm met ’n rits leerlinge wat drie onderskeidings het.
Beide Honey en Kalista se koppe staan medies toe en Mia gaan studeer vir ’n BSc in Wiskundige Wetenskappe.
Meer oor die uitslae in volgende week se koerant.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button