Schools

Leerders skitter by glansaand

Hoërskool Warmbad het hul jaarlikse prysuitdeling, beter bekend as die lourierfunksie, gehou.

Hierdie geleentheid is ’n hoogtepunt op die skool se kalender waar erkenning gegee word aan leerders vir uitnemende akademiese-, kulturele- en sportprestasies die afgelope skooljaar.

Carla van Rooyen verower die trofee vir haar besonderse prestasies op die tennisbaan. By haar is Elané Engelbrecht (onderwyser) en Louis Cilliers (hoof).
Karla Smith ontvang namens die o.15- hokkiespan die spantrofee. By haar is Louis Cilliers en Elané Engelbrecht.

Related Articles

Back to top button