Schools

Brandweer laat kleuters se oë skitter

Die kleuters van Klein Treetjies-kleuterskool in Modimolle was op Vrydag 3 November vuur en vlam ná ’n besoek deur die brandweermanne en hul groot rooi brandweerwa.

Nie net kon die kinders self die brandslang vashou nie, maar hulle is ook sopnat gespuit. Thabo Lekalakala verduidelik vir Ruben Pema mooi hoe die brandslang vasgehou moet word.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button