Schools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Hoërskool Nylstroom se Engelse toneelgroep het op Saterdag 14 Oktober aan die Op die Planke Toneelfees se nasionale ronde by Hoërskool Brandwag in Boksburg deelgeneem. Hulle het ’n derde plek verower. Hope Thabete (gr. 9) het ’n toekenning ontvang vir beste ondersteunende aktrise. Voor is Tiisetso Selema, Marco Labuschagne en Hope Thabete. Agter is Mika Hlabela, Refilwe Mohahlele, Moloko Mahlaka, Giancarlo Abbatemarco, Lethabo Ngwetjana, Kelebogile Nkgodi en Tshianeo Ramagoma. Hulle word afgerig deur Finachlie Diederiks en Celeste Pretorius.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button