Schools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Laerskool Nylstroom se Colour Run vind op Saterdag 14 Oktober plaas. Deelnemers kan kies tussen ’n 2 km- of 4 km-roete en ontvang ’n pakkie kleurpoeier en ’n bril. Die dag beloof om, net soos verlede jaar, groot pret op te lewer. Deelnemers registreer om 06:00 en spring om 07:00 weg. Oud en jonk is welkom. Die koste is R150 en kaartjies is by die skoolkantoor beskikbaar of skakel tel. (014) 717 1311.

Related Articles

Back to top button