Schools

Dié ‘nagtegale’ mág maar sing!

Laerskool Nylstroom se juniorkoor het uitstekend presteer by verskeie geleenthede.

Die seniorkoor van Laerskool Nylstroom het die afgelope tyd mooi note ingesit tydens verskeie kompetisies. Die koor het ’n A+ by die Allegretto Eisteddfod behaal, ’n A+ by die ATKV se Waterberg Afrikaanse Kunstefees en A++ by die Eugène N. Marais Kunstefees. Hulle het “Hemelvader”, “Beauty and the Beast”, “Jabulani” en “Katryn, Katryn” gesing. Die junior- en seniorkoor tree eersdaags by die laerskool se talentaand en by die Kokanje-koorfees op.

Related Articles

Back to top button