Hoërskool Nylstroom se hoofleiers vir 2024 is die afgelope week aangekondig. Op die foto is Pieter van Heerden en Tiisetso Selema (onderhoofseuns), Martiens Joubert (hoofseun), Anton du Plessis (skoolhoof), Lorinda Broodryk (hoofmei-
sie) en Jolandi van Heerden en Carli-Louise Jacobs (onderhoofmeisies).