Schools

Piet Pot wen wéér Interhoër-toneel

Hoërskool Piet Potgieter het nie net vir die tweede agtereenvolgende jaar die Interhoër-toneelkompetisie gewen nie, maar ook Maandag 9 Augustus ’n A+++ verower tydens die Bosveld- kunstefees.

Die spelers het uitgeblink op die verhoog en ook agter die skerms met die toneel, Bitterfontein.

Jemma Forsman, Jana de Kock (verhoogbestuurder), Jana Kruger, Jovonika du Plessis en Carmi Schoeman was almal deel van die toneelgroep.

Related Articles

Back to top button