Schools

Akademiese presteerders beloon

Die slimkoppe van die die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong wat in die eerste kwartaal fluks agter die skoolboeke was, is verlede week bekendgemaak. Hulle het akademiese balkies ontvang.

Die gr. 5-leerders wat uitgestaan het, was Melienke Grobler en Annika Fouché.
Euphorbia-skool se gr.7-presteerders is Mieke Botma, Lexi Knapton en Renier Pieterse. Agter is Wihann Schalekamp, Lize Janse van Vuuren en Mia Botha.

Related Articles

Back to top button