Schools

Boekevat en kekkelbekke

Mart-Mari van der Merwe, 2015-hoofmeisie van Hoërskool Nylstroom, het haar meestersgraad in Afrikaans Cum Laude aan die Universiteit van Pretoria verwerf.

Haar verhandeling was oor die 50 prototipies taboewoorde in Afrikaans. Schalk en Marietjie van der Merwe van Modimolle is haar trotse ouers.

Related Articles

Back to top button