Schools

Laerskool Warmbad maak hul toptienleerders bekend

Laerskool Warmbad het verlede week hul akademiese toptienleerders in gr. 4-7 van die eerste kwartaal aangewys. Die skool is baie trots op hierdie leerders wat fluks agter die boeke is.

Hierdie gr. 5-leerders van Laerskool Warmbad was almal toppresteerders in die eerste kwartaal. Hulle is Alexie Grobler, Julié Marais, Dewald Bekker, Chuene Nailana, Johandré van Wyk, Diwan Kotze, Thekgo Monawa, DW du Plessis, Lyall Humphreys en Karoley le Roux.
Die gr. 6-slimkoppe van Laerskool Warmbad se eerste kwartaal is Fourie van der Merwe, MC Vorster, Johann Botha, Dhara Patel, Hennie Diederiks, Alissa de Beer, Maritz Grobler, Elbé van Niekerk en Matilda Moraka. Afwesig: Anna Pretorius.
Met ’n hoërskoolloopbaan wat reeds vir hul wink, is hierdie gr. 7’s van Laerskool Warmbad reeds fluks aan die werk. Hulle is Oratile Phahlane, JC Matthee, Suzaan Bekker, CJ Luüs, Liuwa Jooste, Pedrie Wesselman, Linzel Moore, Mekayla Stein, Ivanka Dykema en Jo-Ann Botha.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button