Schools

Matrieks klaar met skool

Die eksamen is verby en so ook hul skoolloopbane.

Die matriekklas van Hoërskool Warmbad het op Vrydagmiddag 2 Desember hul laaste vraestel — Afrikaans Eerste en Addisionele Taal — van die nasionale matriekeksamen geskryf.

Skoolhoof Louis Cilliers het gesê die matrieks beweeg nou na ’n nuwe fase in hul lewens waar hulle sal groei as volwassenes.

Die skool vertrou dat die leerders volwasse besluite vorentoe in hul lewe sal neem en dat geluk en sukses op elkeen se pad sal wees.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button