Schools

Leerders wys hul staal

Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool in Mookgophong het hul top- akademiese leerders van die derde skoolkwartaal met akademiese balkies vereer.

Die gr.5-slimkopleerders van die Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool was Lumé Venter, Mieke de Beer, Waldo Grobler,Harrich Pretorius, Liam Pretorius, Stiaan Pretorius, Mika van Jaarsveld, Hilde Fouché en Divan de Bruin.
Die gr.6-leerders wat uitgeblink het, was Lize Janse van Vuuren, Wihann Schalekamp, Mia Botha, Michiel Genis, Lexi Knapton, Mieke Botma en  Renier Pieterse.
Hierdie gr.7-leer-
ders van Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool het almal akademiese balkies verwerf. Hulle is Heinrich Schmidt, Nicole Louw, Chané Loots, Rejeanne Bodemer en Markus van der Merwe. Lianie Erasmus was afwesig.

Related Articles

Back to top button