Schools

Rooi tapyt-skouspel

Die Nylies het op Donderdag 18 Augustus hul beste voetjie voorgesit tydens die Mnr. en Mej. Nylie-skouspel.

Deelnemers het die rooi tapyt in verskillende ouderdomskategorieë betree in sportdrag, klere wat ’n land of beroep uitbeeld en natuurlik ook in spoggerige aanddrag.

Solly Moraswe en Rudzani Sadiki was die wenners in die senior afdeling.
Heinrich Steffen en Daniëlle Goncalves is aangewys as Mnr. en Mej. Nylie-matriek.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button