NewsSchools

Toptien het rede om breed te glimlag

Laerskool Nylstroom in Modimolle het op Maandag 25 Julie hul akademiese toptienleerders per graad aangekondig.

Die gr.5-leerders wat in die tweede kwartaal skouer aan die wiel gesit het, is La-Nika Viljoen, Spencer Matthysen, Christiaan Laubscher, Jacomien de Jager, Ebert van der Merwe, Schalk du Plessis, Charné van der Colff, Wihan van Niekerk, Arnu Grové en William Wagner.
Hierdie leerders is gr.6 se toptien akademiese leerders op grond van hul uitslae in die tweede kwartaal. Hulle is Danelle Roos, Ruben Lourens, Robert Nelson, Paul du Plessis, Dominique Blignaut, Casper van Zyl, Skalk Bothma, Enzo Silvestri, Jan du Plessis en Meandré Victor.
Die toptienpresteerders in gr. 7 is Kara van der Merwe, Eben Groothof, Suné de Jager, Ané Jacobs, Guinevere du Plessis, Petrus Snyman, Martelize Bloem, Jenna Schoeman, Mia-Michelle van der Merwe en Karel van der Walt.

Related Articles

Back to top button