NewsSchools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Students from the Modimolle Christian Academy School (Modicademy) in Modimolle enjoyed the virtual reality experiences as presented by Edudome on Wednesday 4 May. Bouts of laughter, excited shouts and gasps were heard as students travelled through space, swam under water and climbed the Eiffel Tower in Paris, France. Afterwards learners could not stop talking about their out-of-this-world multimedia learning experiences.
Karla en Marli Fourie van Laerskool Koedoeskop het puik presteer tydens die onlangse skaaktoernooi by Hoërskool Frikkie Meyer. Karla het die trofee vir die beste meisiespeler van die dag verower en Marli die trofee vir die beste algehele speler van die dag. Saam met hulle staan Monica Steenekamp (skaakafrigter).
Laerskool Koedoeskop het hul topakademiese presteerders van die eerste kwartaal bekend gemaak. Op die foto is die gr.7-presteerders: Frans Kalp, Marioné de Beer, Clarissa Steenkamp, Marli Fourie en Marné Furstenburg.
Laerskool Koedoeskop se top-akademiese leerders in gr. 6 van die eerste skoolkwartaal is Lehan Jacobs, Martelize Groenewald, Janke Serfontein, Lizay Venter en Lané Malan.
Hierdie gr.4-leerders van Laerskool Koedoeskop het hul neuse diep in hul skoolboeke gehou en is aangewys as die toppresteerders van die eerste kwartaal. Van links is Ziné Coetzee, Marli Bondesio, Rueben Prinsloo, Raiden van Duyker en Bartlett Raath.
Die slimkoppe van gr. 5 van Laerskool Koedoeskop wat in die eerste skoolkwartaal in akademie uitgestaan het, is Kaylee de Beer, Adelley van Tonder, Carel Serfontein, Phumi Maseko en Anke Fourie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button