NewsSchools

Euphorbia-leerders het rede om breed te glimlag

Die leerders van die Euphorbiaskool in Mookgophong het tydens die eerste kwartaal ekstra hard gewerk aan hul akademie en akademiese balkies verwerf.

Die gr. 6-leerders wat ook fluks by hul boeke was is en balkies verower het, is Le Roux Brits, Elouise Pretorius, Wihann Schalekamp en Michiel Genis. Agter is Renier Pieterse, Lize Janse van Vuuren, Mia Botha, Mieke Botma en Lexi Knapton.
Euphorbia se gr. 7-leerders wat skouer aan die wiel gesit het en balkies vir akademie ontvang het, is Chané Loots, Rejeanne Bodemer, Nicole Louw en Markus van der Merwe.

Related Articles

Back to top button