NewsSchools

Warries skitter by valentynsbal

Groot opgewondenheid het geheers by Hoërskool Warmbad se valentynsbal op Maandag 14 Februarie.

Clarice Pretorius, onderwyser by Hoërskool Warmbad, het op Dinsdag 14 Februarie ’n Valentynsdag-verrassing van ’n plaaslike bewonderaar ontvang. ’n Groot aantal ballonne is by die skool afgelewer. Die leerders was saam met haar opgewonde oor dié geskenk.
Shally Maramela, ’n leerder van Hoërskool Warmbad, poseer vir die kamera tydens die skool se Valentynsbal.
Trystann Ferreira, leerder van Hoërskool Warmbad, staan vir oulaas saam met Shanya Cortes, ’n oudleerder van die skool, voor haar vertrek na die VSA om haar studies te begin. Shanya het onlangs ’n enkelsnit uitgegee. Die foto is tydens die skool se Valentynsbal geneem.

Related Articles

Back to top button