NewsSchools

Waterberg CVO trots op matrieks

Die Waterbergskool vir Christelike Volkseie Onderwys (CVO) in Modimolle is trots op die drie matrieks wat die onafhanklike eksamenraad (IEB) se eindeksamen in 2021 afgelê het. 

Carmi Le Roux het ’n onderskeiding behaal in wiskundige geletterdheid.
Luné Roux het twee A’s verower vir wiskunde en Christelike-lewensoriëntering (CLO).

Related Articles

Back to top button