NewsSchools

Laerskool Warmbad se bestes aangewys

Laerskool Warmbad het die afgelope week hul beste akademiese leerders van die tweede kwartaal aangewys.

Hierdie jong Warries het bewys dat hulle hul nie laat onderkry deur die uitdagings van die Covid-19-pandemie nie.

Die gr.6-leerders wat akademies die beste presteer het, was Pona Molekwa, Buhle Nhlapo, Brigitta Komlosy, Francois Marais en Pieter Grobler. Agter staan PraiseGod Mudzanani, Phenyo Moganedi, Mark van der Westhuizen en Hernu Nortjé. Carla van Rooyen was afwesig met die neem van die foto.
Die gr.5-leerders van Laerskool Warmbad wat goeie punte behaal het, was Pedrie Wesselman en Phathu Makhesha. In die middel is Linzel Moore, Oratile Phahlane, Mekayla Stein en Liuwa Jooste. Heel agter is Bohlale Modiba, Alexander Sklar, Jamien Pelser en JC Matthee.
Die gr.4-leerders wat presteer het, was Jayden Moolman, Maritz Grobler, Fourie van der Merwe en Miané Bosch. Agter is MC Vorster, Michelle Li, Mia Strydom, Hennie Diederiks en Johann Botha.

Related Articles

Back to top button