NewsSchools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Die personeellede van Laerskool Warmbad se Therapy Shack, wat aan skoolleerders berading en ondersteuning bied, is baie opgewonde oor hul
nuutste apparate wat met beradingsessie sal help. Zelda Wessels, die skool se berader, en Mel Chapman, wat jarelange ondervinding in onderwys het, het die terapeutiese speelgoed self ontwerp en gemaak. Die gebruik van dié speelgoed word met groot sukses in terapiesessies aangewend. Op die foto is Chapman en Wessels by hul rak vol terapeutiese speelgoed.

Related Articles

Back to top button