NewsSchools

Redenaars lekker bekkig

Die klein Nylies het goed gevaar tydens die ATKV-redenaarskompetisie wat op Maandag 12 April by Laerskool Nylstroom in Modimolle gehou is.

Paul du Plessis het die eerste plek verwerf in die afdeling vir gr. 4-5. Q’hara-Lee Kotze was tweede en Mia Ferreira was in die derde plek. Annél-Marie van der Walt was vierde en Daniël Marx het die vyfde plek verwerf.
Janrich van der Walt was vyfde in die senior afdeling (gr.6-7). Jaap Stolp was vierde, Stefan van Heerden derde, Eben Groothof tweede en Erlu Fourie was die wenner in dié afdeling.

Related Articles

Back to top button