NewsSchools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Laerskool Nylstroom het op Dinsdag 9 Maart ‘n nuwe beheerliggaam vir die volgende drie jaar verkies. Die beheerliggaam bestaan uit ouers en personeel en sal deel vorm van verskillende komitees wat die skool sal bestuur. Op die foto is Anda Botha (waarnemende adjunkhoof: akademie en kultuur), Mari Victor (sekretaris: akademie en kultuur), Delmarie Lourens (reklame), ds. Marike van der Merwe (voorsitter) en Elize le Grange (finansies). Agter is Johan Viljoen (geboue en terrein), Danie Human (ondervoorsitter en finansies), Adriaan du Plessis (sport), Roelf Vorster (skoolhoof), Martin Bloem (sport), Nico Stolp (geboue en terrein) en Marius Broodryk (voorsitter: finansiële komitee).

Related Articles

Back to top button