NewsSchools

Thaba se redenaars is reggebek vir raaksê

Laerskool Thabazimbi se spitsvondige redenaars was tot onlangs hard besig met voorbereiding vir die ATKV-redenaarskompetisie wat vanjaar weer virtueel aangebied word.

Duan van der Nest, Taryn Stander en Reuben van Wyngaardt van Laerskool Thabazimbi berei voor vir die opnames van die ATKV-redenaarskompetisie.

 

Stardust Produksies het verlede week ’n draai by die skool gemaak en die opnames vir die eerste ronde van die ATKV-redenaarskompetisie afgehandel.

 

Milan Stander en Odelia van der Nest se senuwees knaag maar net voor die opnames van die ATKV-redenaarskompetisie.

 

Die skool sal binnekort in kennisgestel word of van die leerders deurdring na die volgende ronde.

Related Articles

Back to top button