Home/News/Boekevat en kekkelbekke NewsSchools Boekevat en kekkelbekke Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers. March 4, 2021 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Dié groepie leerders van Laerskool Warmbad is as die toppresteerders van 2020 op akademiese gebied aangewys. Die skool het hulle op Dinsdag 2 Maart met ’n interessante en prettige uitstappie na die Ma- balingwe-natuurreservaat buite Bela-Bela bederf. Op die foto saam met die groep is Mary Booyse, onderwyser, en Theron Brand, nuwe skoolhoof, voor die groep se vertrek. Dié leerders van Hoërskool Hans Strijdom in Mookgophong het ná ’n onderbroke skooljaar in 2020 steeds hul staal gewys en is as graadwenners vir 2020 aangewys. Hulle is Charisse O’Callaghan (gr. 11), Yvette Swan (gr. 10), Kayla Pretorius (gr. 9) en Isebelle de Beer (gr. 8). Amogelang Nelson Mamabolo (right) was the top academic achiever of Solomon Mahlangu High School in Phagameng, Modimolle, during the 2020 matric examinations. He obtained one distinction. With him on the photo is Steven Majapholo, proud headmaster. March 4, 2021 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print