NewsSchools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Henna Nothnagel, finansiële beampte by Laerskool Nylstroom in Modimolle, tree ná 32 jaar getroue diens af. Nothnagel vertel sy het destyds alle finansiële verpligtinge met die hand gedoen en dit was vir haar ’n groot uitdaging om later alles per rekenaar te moes doen. Dit was vir haar ’n voorreg om onder vier skoolhoofde, John McClintock, Hannes Venter, Piet Roodt, Hempies du Preez en waarnemende hoof, Roelf Vorster (saam met haar op die foto), se leiding te staan. Sy beoog om onder meer by Aksie Opknap, asook by van die klubs by die Kokanje-aftreeoord buite die dorp, betrokke te raak.

Related Articles

Back to top button