NewsSchools

Thaba-matrieks skud hul mooiste vere reg

Vanjaar se skooldae het veral vir die matrieks in ’n oogwink verbygevlieg.

Dié jongmense het almal hul skoolloopbane in Thabazimbi voltooi en hoewel daar vanjaar baie beperkings op sosiale byeenkomste geplaas is, kon hulle darem tyd inruim om op Vrydag 23 Oktober hul blinkste vere af te stof vir ’n onthouaand uit die boeke.

The handsome young Robbie Robbertse was delighted to partner the beautiful Megan de Aguiar to a dinner in Thabazimbi. Megan wore a bead encrusted evening gown with a sweeping train that enhanced her stunning figure.

 

Chanté Lottering en JD Jordaan was een van die pragtige paartjies. Chanté se appelkooskleurige skepping het behoorlik die koppe laat draai by die afskeid vir die Thabazimbi-matrieks.

 

Selkirk von Wielligh en Petra Keyser van Thabazimbi het op Vrydag 23 Oktober ’n dinee bygewoon om die einde van hul skoolloopbane te vier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button