NewsSchools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Die Klein Pikkewyn-kleuterskool in Bela-Bela het op Donderdag 8 Oktober ’n waterbessieboom (Eugenia myrtifolia) aan Laerskool Warmbad geskenk. Die jong leerders het gehelp om die boom te plant en Liezel Grobler, waarnemende adjunkhoof van Laerskool Warmbad, het gesë die kleuters maak ’n belegging in hul eie toekoms, want hulle sal hopelik self eendag in die koelte van dié boom kan speel. Op die foto staan die leerders by Annica Gunther, onderwyser van Klein Pikkewyn-kleuterskool.

Related Articles

Back to top button