NewsSchools

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Hoërskool Nylstroom het op Donderdag 18 September hul leiersinhuldiging gehou. Die seuns se hoofleiers vir 2021 is Letago Kekana (onderhoofseun van kultuur), Martin Vosloo (hoofseun) en Danie Smit (onderhoofseun van sport).

 

Dié meisies sal in 2021 die voortou by Hoërskool Nylstroom neem. Simoné Engelbrecht is gekies as onderhoofdogter van sport, Janique Erasmus as hoofmeisie en Omphile Sabushimike as onderhoofdogter van kultuur en koshuishoofdogter.

 

Christian de Wet is aangewys as die koshuishoofseun van Hoërskool Nylstroom vir 2021.

Related Articles

Back to top button