NewsSchools

Dié oud-Warries skitter in matriek

Dié vyf oudleerders van Laerskool Warmbad het behoorlik geskitter in die pasafgelope matriekeksamen.

Lisa Becker (Hoërskool Menlopark) het agt A’s behaal. Sy gaan aanstaande jaar medies aan Tuks studeer. Nina Swart (Afrikaans Hoër Meisieskool) het sewe A’s behaal. Sy gaan chemiese ingenieurswese aan Tuks studeer. Sydney Read (Afrikaans Hoër Meisieskool) het ses A’s gekry. Sy gaan veeartsenykunde aan Tuks studeer, Albert van der Merwe (Hoërskool Menlopark) het ses A’s behaal. Hy gaan BCom aktuariële wetenskappe aan Maties studeer en Westine van Tonder (Afrikaans Hoër Meisieskool) het drie A’s behaal. Sy gaan LLB aan Tuks studeer.

Lisa Becker

 

Sydney Read.

 

Albert van der Merwe.

 

Westine van Tonder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button