Local newsNews

Warmpatat van die week: Daar’s (nóg) ‘n gat in die grond en die groen gras groei daarom

Op die hoek van Ludorf-en Groblerstraat in Bela-Bela is daar ’n reuse gat op die sypaadjie wat ’n groot bron van kommer vir die inwoners is.

Die gat is lewensgevaarlik vir voetgangers omdat dit op ’n besige roete na die dorp se sakekern is en straatligte nie werk nie. Hoewel dit al verskeie kere onder die munisipaliteit se aandag gebring is, is dit nog nie herstel nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button